Ladismith
Thursday°C
UITTREKSEL UIT NOTULE VAN VAN ‘N BURGEMEESTERSKOMITEE VERGADERING VAN KANNALAND MUNISIPALITEIT SOOS GEHOU OP
DINSDAG, 24 MEI 2016 IN DIE BIBLIOTEEKSAAL TE LADISMITH
MAYCO 16/05/16 : REPORT ON THE EXTENSION OF CONTRACT : RK SAUER CONSTRUCTION
Last updated: 25/05/2016Kennis word hierby gegee in terme van Artikel 49(1)(a)(i)(c) van die Plaaslike Regering: Munisipale Eiendomsbelasting Wet, 2004 (Wet Nr. 6 van 2004), hierin verwys na as die “Wet”, dat die 2de aanvullende waardasielys vir die boekjaar 2015/2016 ter insae lê vir publieke inspeksie by die Biblioteke en Munisipale kantore vanaf 1 Junie 2016 tot 30 Junie 2016.
Last updated: 26/05/2016