Ladismith
Thursday°C
Ref No | NR: 02/2016 |
---|---|
Closed | 09/06/2016 12:00pm |
Awarded To | |
Received | |
Value | R |
BEE Status |
Kennis word hierby gegee in terme van Artikel 49(1)(a)(i)(c) van die Plaaslike Regering: Munisipale Eiendomsbelasting Wet, 2004 (Wet Nr. 6 van 2004), hierin verwys na as die “Wet”, dat die 2de aanvullende waardasielys vir die boekjaar 2015/2016 ter insae lê vir publieke inspeksie by die Biblioteke en Munisipale kantore vanaf 1 Junie 2016 tot 30 Junie 2016.